
=====================================================================
Groot tjek vir stoepplesier (AV 7:3)
=====================================================================

Inhoudsoorsig

Groot tjek vir stoepplesier

Mnr. Whitey Basson het 'n tjek van R40 000 oorhandig aan mev. Hester Morkel.

---------------------------------------------------------------------
Mnr. Whitey Basson het by die sesde Klein Karoo Nasionale Kunstefees 'n tjek van R40 000 oorhandig aan mev. Hester Morkel, kordineerder 
van die Stigting vir Afrikaans se Stoepstorieprogram. Daarsonder sou die aanbieding nie vanjaar plaagevind het nie, ondanks Olof Bergh se 
lojale jaarlikse borgskap van R40 000. Tussen 1 000 en 1 200 feesgangers het daagliks getrou hul sitplekke ingeneem. Vanjaar is ook 'n 
boekie met stoepresepte verkoop, wat deur Hester Morkel uit die vertellers en musiekmakers se kosgeheime saamgestel is.

Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av737.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999, 2000       Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- Julie 2000 /// Om vir moedertaal te stry of nie (AV 7:3) /// Terugblik 
op die grootste kunstefees (AV 7:3) /// Vlytige voorstander van veeltaligheid (AV 7:3) /// Forum vir openhartige debat (AV 7:3) /// Komrij 
blues (AV 7:3) /// Afrikaans as skakel na die buiteland (AV 7:3) /// Groot tjek vir stoepplesier (AV 7:3) /// Nuwe hoop vir ongeletterde 
plaaswerkers (AV 7:3) /// Behou diversiteit in globaliseringsproses (AV 7:3) /// Vennootskap van inheemse tale is prioriteit (AV 7:3) /// 
Carl Niehaus het in Nederland gebou (AV 7:3) /// Vele koppe maak puik planne (AV 7:3) /// ET blues (AV 7:3) /// Nuwe speler op die taalveld 
(AV 7:3) /// Talle faktore gryp in universiteitstaal in (AV 7:3) /// Tussen Scylla en Charybdis deurvaar (AV 7:3) /// Ver gemeenskappe se 
leiers leer sakevernuf (AV 7:3) /// Hansie blues (AV 7:3) /// Twee letterkundiges in gesprek (AV 7:3) /// 'n Bloeityd in die reklamebedryf 
(AV 7:3) /// Woordeboeke gee leerproses woema (AV 7:3) /// Nuwe toevoeging tot woordeboeklys (AV 7:3) /// Twee Koreane verstaan toe 
Afrikaans (AV 7:3) /// Studente wil in Afrikaans feesvier (AV 7:3) /// Afrikaans word in toneelwreld nuut gespel (AV 7:3) /// Jou 
Afrikaans is redelik goed! (AV 7:3) /// Privaatgesprek (AV 7:3) ///

